Skouerbeserings, artritis en inflammasie in en rondom gewrigte is algemene probleme in volwassenes. Dit veroorsaak erge pyn, ongemak en styfheid. Volg hierdie diagram om te probeer uitvind wat aangaan. Hierdie is SLEGS ’n riglyn en vervang nie mediese advies van jou dokter nie.
1
Het jy onlangs geval of jou skouer/bo-arm beseer?
Ja
↓
Nee →
2
Het dit gevoel of jou skouer ontwrig of uit potjie gegaan het?
Ja →
Nee
↓
3
Is jou bo-arm geswel of misvorm?
Ja →
Nee
↓
4
Is jou sleutelbeen baie drukteer of is daar ‘n knop op die sleutelbeen?
Ja →
Nee
↓
5
Is daar drukteerheid of ’n knop naby die einde van jou sleutelbeen?
Ja →
Nee
↓
6
Het jy pyn met enige draaibeweging van jou arm? Het jy pyn met ‘n gooibeweging? Voel jou skouer swak?
Ja →
Nee
↓
7
Het jy koors?
Ja
↓
Nee →
8
Het jy rooiheid of swelling om die skouer?
Ja →
Nee
↓
9
Het jy in die laaste maand ‘n seer keel of ‘n velinfeksie gehad?
Ja →
10
Het jy rooiheid of swelling in meer as een gewrig insluited jou skouer?
Ja →
Nee
↓
11
Het jy pyn met skouerbeweging maar geen rooiheid of swelling?
12
Het jy verergende styfheid en sukkel jy om jou skouer te beweeg?
Ja →
Nee
↓
Kontak gerus jou dokter vir meer inligting. Indien jy dink die toestand is ernstig, bel jou dokter dadelik of gaan na die naaste Ongevalle-eenheid.
Gaan na
Vraag 7.*
Jou skouer mag dalk ONTWRIG wees.
Jou humerus (bo-arm been) mag gebreek wees.
Jou sleutelbeen (klavikel) mag gebreek wees.
Jy mag dalk ‘n AC-ONTWRIGTING hê (akromio-klavikulêre gewrig)
Jy mag dalk SKOUERONSTABILITEIT of ‘n ROTATORKRAAGSKEUR hê.
Gaan na Vraag 10.
Jy mag dalk inflammasie in of om jou skouergewrig hê (BURSITIS) of ‘n ernstige INFEKSIE van die been, gewrig of sagte weefsel van jou skouer.
Hierdie simptome mag wees a.g.v. RUMATIEKKOORS wat ‘n reaksie op ‘n bakteriële infeksie kan wees.
Jy mag dalk RUMATOIEDE ARTRITIS hê (‘n outo-immuun siekte) of JIG (verhoogde uriensuur in die bloed gee inflammasie van gewrigte).
Jy mag dalk BURSITIS of ROTATORKRAAGSINDROOM hê.
Jy mag dalk ‘n GEVRIESDE SKOUER hê.
Sien dadelik jou dokter.
Bel dadelik jou dokter of gaan na jou naaste Ongevalle-eenheid.
Bel dadelik jou dokter. Gebruik 'n skouerverband (sling) om beweging van jou arm te beperk en gebruik 'n pynstiller voordat jy jou dokter gaan sien.
Bel dadelik jou dokter. Gebruik 'n skouerverband (sling) om beweging van jou arm te beperk en gebruik 'n pynstiller voordat jy jou dokter gaan sien.
Sien jou dokter.
DRINGEND
Sien dadelik jou dokter.
DRINGEND
Sien dadelik jou dokter.
Sien jou dokter. Plaas hitte op die geaffekteerde area en neem 'n anti-inflammatoriese middel, soos ibuprofen, vir pyn
Plaas hitte op die geaffekteerde area en neem 'n anti-inflammatoriese middel, soos ibuprofen, vir pyn.Indien jou simptome nie beter word nie, gaan sien jou dokter.
Sien jou dokter. Hierdie toestand word gewoonlik behandel met inspuitings en fisioterapie